| Modulekode | PTO 871 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die module is daarop gemik om ’n gevorderde begrip van die kern- akademiese en beleidsdebatte oor internasionale mediasie te ontwikkel; om die teorie en praktyk van mediasie te ondersoek; en om strategiese vaardighede met die oog op vredemaking te ontwikkel. Die klem val op mediasie wat deur die Verenigde Nasies, die Afrika-unie en subregionale organisasies in belangrike konflikte in Afrika onderneem word. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App